Please note orders placed after 11 December might only be fulfilled in January - Even though we are open most suppliers will be closed and we cannot guarantee stock availability

Collection: Chile de Rooibaard

Rooibaard is 'n matige Peri-Peri sous. Jy hoef nie die toilet pappier in die yskas te sit nie, die sous is net flippen lekker! Jou rand gaan net brand as jy die goed drink. Eet net bietjie op jou kos. WAARSKUWING:die sous is verslawend, as jy dit eers een keer op jou slap chips, bully beef of Pronutro geeet het, gaan jy dit nooit weer sounder Rooibaard wil eet nie. Jy sal jou eie skoonma slaan vir nog 'n bottle as hy klaar is!
Nie getoets op lewendige diere nie..
5 products
ROOIBAARD SOUSE
Regular price
R 83.00
Sale price
R 83.00
ROOIBAARD SOUSE GROEN TRUI
Regular price
R 90.00
Sale price
R 90.00
ROOIBAARD KWAADBAARD
Regular price
R 100.00
Sale price
R 100.00
ROOIBAARD SPICE
Regular price
R 55.00
Sale price
R 55.00
RED BEARD BASTING
Regular price
R 90.00
Sale price
R 90.00